Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Greer Self-catering Suites

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Yolande-rylaan 20, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino.

Verblyf word gebied in 3 semi-selfsorgsuites wat pragtig versier is. Elke suite beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste.

Elke eenheid het ook 'n volledige badkamer en 'n semi-selfsorgkombuisie en 'n sitarea wat toegang bied tot 'n privaat stoep wat oor die pragtige tuin uitkyk.

Veilige, oop parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantelle D
5.0
Very good and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Marissa Botha B
5.0
Pragtige, rustige, netjiese gastehuis/eenheid. Lekker geslaap. Pragtige gaste eenheid. Baie rustige omgewing. Baie lekker geslaap. Die diens was uitst...
Sien meer
Apr 2024
Johann H
5.0
Puik! Baie vriendelike gasvrou en heerlike, sagte bed in 'n veilige omgewing.
Jul 2023
Michelle H
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, cosy, well equipped. Good place to stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Lizette S
5.0
Baie netjies as ek weer daai rigting gaan gaan ek weer bespreek. Die eienaar is baie vriendelik maak elke dag seker als is in orde en maak seker jy he...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Yolande-rylaan 20, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink The Greer Self-catering Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Yolande-rylaan 20, Constantia Kloof, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA174ba2c7f40cc5dc308cd85fa3d94920b02e43411e60ec219339d17d4d6ff8381c4335cf68265fa937fd0818759ef1dc23d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 20 Yolande Drive Constantia Kloof 1709 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -26.144132 27.90406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang