Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey Hornbill

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir The Grey Hornbill
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cj P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Fantastiese waarde vir geld naby Monte Casino!

Die verblyf bied fantastiese waarde vir geld en beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Daar is baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf besonders te maak. Die kamers, leef areas en kombuis was gemaklik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die badkamers was skoon en netjies, met al die benodigdhede. Die ligging is ideaal vir besoeke aan Monte Casino - dit is net 'n kort ry afstand. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer hier oornag as ons in die toekoms Monte Casino besoek. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

The Grey Hornbill se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit baie en sien uit daarna om julle weer te sien.

The Grey Hornbill
Ashni M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashni M

Comfortable.

The accommodation was amazing, definitely value for money. The host was kind and friendly, the accommodation had resources for load shedding as well, which really does come in handy. There is more than enough space to make you feel at home and not feel cramped up.

The Grey Hornbill se terugvoer

Thank you, Ashni!
It was a privilege to host you and your family and we would love to see you again.

Happy New Year!

The Grey Hornbill
Bridget N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget N

Perfect.

The place was very clean, the host was very nice and friendly.

The Grey Hornbill se terugvoer

Thanks Bridget and you were wonderful customers. Please give my regards to the rest of your family and wonderful mother

The Grey Hornbill
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Flynn N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flynn N

Heel lekker en gerieflik.

Netjiese huis, skoon en gerieflik. Baie voëls in die tuin.

The Grey Hornbill se terugvoer

Baie, baie dankie. Julle is dierbaar en ek sal wat wou gee om julle weer te sien. Onthou, ek's nie te ver van julle kroos nie.

Baie liefde
Anneke

The Grey Hornbill
Reagan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan C

Very neat place, close to major freeways, shopping malls, value for money.

Definitely will stay there again. Thank you to the owner, very welcoming and friendly.

Ben S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Ons gasvrou was wonderlik en hulpvaardig.

Die gastehuis prys baie laer as wat hy werd is. Met 'n klein bietjie vernuwing kan hulle tarief gemaklik verdubbel.

The Grey Hornbill se terugvoer

Baie dankie Ben!
Dit was baie lekker om julle hier te he en ek sal vir jou die fotos vd tuin nou na die reen stuur

The Grey Hornbill
Allan C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan C

Enjoyable and spacious.

Very enjoyable stay with pleasant hosts. The cottage is very spacious with a beautiful garden.

Linda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Anneke is 'n fantastiese gasvrou.

Anneke is 'n gasvrou wat jou aan jou eie suster laat dink. Liefde vir mense straal uit haar. Jy voel by die huis, weg van die huis. Die blomme in die tuin het my so ver weggevoer na 'n paradys van vrede.

Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0cd5d77e3d6af8de575d0e911a035baf4578aaf0a44952c34df411a0d3375e6e0ed2fe8407a9d7eccd81f38fe21ae726e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 3 Church Street Johannesburg North 2155 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.0530004 27.9751239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang