Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey Hornbill

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Cj P
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastiese waarde vir geld naby Monte Casino! Die verblyf bied fantastiese waarde vir geld en beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Daar is baie ekstra moeite gedoen om ons verblyf besonders te maak. Die kamers, leef areas en kombuis was gemaklik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die badkamers was skoon en netjies, met al die benodigdhede. Die ligging is ideaal vir besoeke aan Monte Casino - dit is net 'n kort ry afstand. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Ek sal beslis weer hier oornag as ons in die toekoms Monte Casino besoek. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
The Grey Hornbill
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit baie en sien uit daarna om julle weer te sien.

Ashni M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Comfortable. The accommodation was amazing, definitely value for money. The host was kind and friendly, the accommodation had resources for load shedding as well, which really does come in handy. There is more than enough space to make you feel at home and not feel cramped up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
The Grey Hornbill
Thank you, Ashni! It was a privilege to host you and your family and we would love to see you again. Happy New Year!

Bridget N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfect. The place was very clean, the host was very nice and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
The Grey Hornbill
Thanks Bridget and you were wonderful customers. Please give my regards to the rest of your family and wonderful mother

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Flynn N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Heel lekker en gerieflik. Netjiese huis, skoon en gerieflik. Baie voëls in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
The Grey Hornbill
Baie, baie dankie. Julle is dierbaar en ek sal wat wou gee om julle weer te sien. Onthou, ek's nie te ver van julle kroos nie. Baie liefde Anneke

Reagan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2023

Very neat place, close to major freeways, shopping malls, value for money. Definitely will stay there again. Thank you to the owner, very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Ons gasvrou was wonderlik en hulpvaardig. Die gastehuis prys baie laer as wat hy werd is. Met 'n klein bietjie vernuwing kan hulle tarief gemaklik verdubbel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
The Grey Hornbill
Baie dankie Ben! Dit was baie lekker om julle hier te he en ek sal vir jou die fotos vd tuin nou na die reen stuur

Allan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Enjoyable and spacious. Very enjoyable stay with pleasant hosts. The cottage is very spacious with a beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

Anneke is 'n fantastiese gasvrou. Anneke is 'n gasvrou wat jou aan jou eie suster laat dink. Liefde vir mense straal uit haar. Jy voel by die huis, weg van die huis. Die blomme in die tuin het my so ver weggevoer na 'n paradys van vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0cd5d77e3d6af8de575d0e911a035baf4578aaf0a44952c34df411a0d3375e6e0ed2fe8407a9d7eccd81f38fe21ae726e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 3 Church Street Johannesburg North 2155 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.0530004 27.9751239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang