The Grey Hornbill
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Cj P - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld naby Monte Casino!
Lees meerThe Grey Hornbill se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit baie en sien uit daarna om julle weer te sien.
Ashni M - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable.
The Grey Hornbill se terugvoer
Thank you, Ashni!
It was a privilege to host you and your family and we would love to see you again.
Happy New Year!
Bridget N - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect.
The Grey Hornbill se terugvoer
Thanks Bridget and you were wonderful customers. Please give my regards to the rest of your family and wonderful mother
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Flynn N - Sep 2023
Algehele gradering
Heel lekker en gerieflik.
The Grey Hornbill se terugvoer
Baie, baie dankie. Julle is dierbaar en ek sal wat wou gee om julle weer te sien. Onthou, ek's nie te ver van julle kroos nie.
Baie liefde
Anneke
Reagan C - Aug 2023
Algehele gradering
Very neat place, close to major freeways, shopping malls, value for money.
Ben S - Sep 2023
Algehele gradering
Ons gasvrou was wonderlik en hulpvaardig.
The Grey Hornbill se terugvoer
Baie dankie Ben!
Dit was baie lekker om julle hier te he en ek sal vir jou die fotos vd tuin nou na die reen stuur
Allan C - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyable and spacious.
Linda H - Mrt 2020
Algehele gradering
Anneke is 'n fantastiese gasvrou.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang