Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey Hornbill

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Vanaf R999 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Grey Hornbill is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is in Randburg, 'n luukse woonbuurt van Johannesburg.

Dié bekoorlike eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens ingerig is. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n wasmasjien in die kombuis wat gaste ook kan gebruik. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel met genoeg sitplek vir almal om voor die TV te ontspan.

Die eenheid lei na 'n pragtige lowerryke tuin waar gaste kan ontspan. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 voertuie op die perseel en sluit afstandbeheerde toegang in.

Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die Netcare Olivedale Hospitaal, winkelsentrums en besienswaardighede soos Monte Casino, Sandton City, Gold Reef City, Sandton Konferensiesentrum en die Dome in Northgate.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cj P
5.0
Fantastiese waarde vir geld naby Monte Casino! Die verblyf bied fantastiese waarde vir geld en beskik oor alles wat ons nodig gehad het. Daar is baie ...
Sien meer
Apr 2024
Ashni M
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. The accommodation was amazing, definitely value for money. The host was kind and friendly, the accommodation had resources...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Bridget N
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect. The place was very clean, the host was very nice and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Flynn N
Gesin met klein kinders
5.0
Heel lekker en gerieflik. Netjiese huis, skoon en gerieflik. Baie voëls in die tuin.
Sep 2023
Reagan C
Gesin met klein kinders
4.4
Very neat place, close to major freeways, shopping malls, value for money. Definitely will stay there again. Thank you to the owner, ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
  • Gaste dink The Grey Hornbill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church-straat 3, Johannesburg-Noord, Randburg, 2155, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0cd5d77e3d6af8de575d0e911a035baf4578aaf0a44952c34df411a0d3375e6e0ed2fe8407a9d7eccd81f38fe21ae726e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 3 Church Street Johannesburg North 2155 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -26.0530004 27.9751239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang