Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grey's Inn

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Izett G
1 nag
5.0
Jun 2024

Dit was heerlik. Die mense is baie baie vriendelik. Die kroeg se kos van hoogstaande gehalte. Dit was heerlik. Die mense is baie baie vriendelik. Die kroeg se kos van hoogstaande gehalte en die slaapplek is ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ged
The Grey's Inn
Baie dankie, kom gerus weer!

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker oornag verblyf. Ons verblyf was baie lekker en netjies skoon. Die restaurant wat geadverteer word in die hotel, bestaan egter nie meer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Heeltemal gerieflik en bekostigbaar. Plek was skoon en netjies en het karakter. Enigste nadeel is die kroeg wat tot na middernag lawaai maak, maar ons het geweet dat daar 'n kroeg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melanie F
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Was net 1 aand se oorslaap, maar sal nie weer daar bly nie. Dis baie basies en primitief. Daar was nie eers teelepels om koffie te maak nie. Geen mikrogolfoond of klein yskassie nie. Wat 'n blessing dat ons by kon gaan eet. Ek verstaan dis 'n klein vervalle dorpie, maar by die kroeg kon hulle nie 'n Don Pedro of 'n Irish coffee maak nie!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Carel B
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2022

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat benodig word is by die Grey's Inn. Sal enige tyd weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ged
The Grey's Inn
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om hierdie goeie terugvoer aan ons deur te gee; dit word opreg waardeer. Tot ons weer sien!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jul 2022

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Ged
The Grey's Inn
Good day Me Candida - thank you for the feedback. We were not aware of this, we took note. Sorry for this inconvenience.

John Mendelsohn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

A very pleasant experience. Our host was a very interesting person and we had good conversations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ged
The Grey's Inn
Thank you John, for your comments and 5-stars. We are so pleased that you enjoyed your stay with us, we were very happy to host you and you are welcome back any time. Regards from The Grey's Inn team.

Hennie V
1 nag
4.2
Okt 2021

Goed vir 'n oornag-plek. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Kos is uitstekend in 'n briljante restaurant.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ged
The Grey's Inn
Thank you for taking the time to do a rating and for the positive input.

Mariska M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Netjies. Volledig toegerus en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ged
The Grey's Inn
Thank you, Mariska, for your 5-star review, it is very much appreciated. We value all our reviews they are important to us. If you need accommodation in the future please feel free to contact us again, we will be delighted to host you. Regards, from The Grey's Inn team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ged Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butana Jele-straat 20, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42e8587a6fd0dd30bde4dc841f71747ded6f0971fdd9495fe34c3e6bfce2d85083bae2a94c6c44479d32329dad38a2593d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 20 Butana Jele Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -25.662959 30.250314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang