Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Grosvenor Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hill 37, Simonstad, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 448 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Grosvenor Guest House bied viersterverblyf teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied 'n verskeidenheid luukse B&B- of selfsorgverblyf in individuele versierde eenhede.

Die gastehuis is ideaal geleë met 'n paadjie wat na die middedorp lei waar mens die geskiedkundige en grypende dorpie kan ontdek. Simonstad is op Valsbaai se kus en onderweg na die bekende Kaappunt. Dit is heerlik om die dorpie te verken vir 'n plaaslike of internasionale toeris.

Gaste kan 'n see-uitsig by die venster of vanaf die privaat balkon geniet. Elke kamer en selfsorg-eenhede het 2 enkelbeddens of ;n dubbelbed. Ander gehaltegeriewe sluit WiFi, 'n platskerm-TV met satelliet-kanale, sagte japonne, linne, toiletware en 'n tee- en koffieskinkbord. Van die kamers het basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie en mikrogolf.

Geriewe sluit 'n swembad, braai-area, 'n lughawe-pendeldiens en 'n wasgoeddiens op versoek in. 'n Sitkamer en vermaakarea lei na die stoep met die uitsig oor Valsbaai. Gaste kan een van die eerlikheidskroeg se skemerkelkies in die eetkamer of die stoep met sy mooi uitsig geniet. Gratis WiFi word voorsien en heerlike tuisgemaakte ontbyt word op die dek bedien.

Privaat funksies en middagetes kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Forest Hill 37, Simonstad, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Grosvenor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 448
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 448
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Hill 37, Simonstad, Kaapstad, 7745, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP1VO51byd1VWKuGV6WQW6KQBQKArQjJjWFA8jAAZOZ9DY2dI3p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 448 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 37 Forest Hill Simon's Town 7745 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.195053896417 18.438929021358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang