Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guest Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadbury-sirkel 204, Cornwall Hill Country Estate, Centurion, 0178, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie winkels en 'n aktiewe melkery.

Hierdie bekoorlike eenslaapkamereenheid is op die eienaar se perseel en dit het die ideale ligging vir sakereisigers of paartjies. Die eenheid het 'n aparte ingang via 'n stel trappe. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en WiFi.

Daar is 'n skoonheidskliniek "Selah-Treatment Room" op d perseel wat spesialiseer in voet en hand behandelings.

Besienswaardighede sluit Irene Dairy Farm, die Waterkloof-lugmagbasis, Zwartkops-resiesbaan, SA Mint and Coin World, die Centurion-kunsgalery en Centurion Mall in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Broadbury-sirkel 204, Cornwall Hill Country Estate, Centurion, 0178, Gauteng
  • Gaste dink The Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadbury-sirkel 204, Cornwall Hill Country Estate, Centurion, 0178, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31NsnUdvwjYN1j5oGcCL5g9has2tijiMmisoMMhiYFKZtWT2M0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 204 Broadbury Circle Cornwall Hill Country Estate 0178 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8814433 28.2372702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang