Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guest Villa

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste. Malcolm en sy vrou is die beste. Heerlik verras met die Villa. Ons Yorkies is redelik woelig, maar hulle geduld het ons op die prys gestel. Ons sal geensins weer iewers anders bly in Benoni nie. Besoekers moet nie hierdie plekkie misloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martiens J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ons was hartlik ontvang deur Malcolm! 'n pragtige skoon plekkie! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly en dankbaar dat ons 2 hondjies ook welkom was. Baie lekker gebly en dankbaar dat ons 2 hondjies ook kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dominique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R2 360
R2 360 R1 652
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 360
R2 360 R1 652
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greybe-straat 54, Rynfield, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed10f25b2b3a7f62227807aaa7b6f43eadd2e07493c1edb6ee51878f8207ed1e90a75b8c709caf7f701e3a7f8485e43758b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 360 nouVanaf R1 652 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 54 Greybe Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1415557 28.3405104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang