Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Guesthouse

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.7
Gerhard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Okt 2022

Terleurgesteld. Hierdie instansie het 'n toerismebureau se 3-sterbord buite hulle hek, maar ons ondervinding was alles behalwe, en nie in lyn met wat ons betaal het nie. Die plek val uit mekaar, met muurpapier wat los trek, verf wat van mure afdop, die deurkosyn is gesweis en nie eers geverf, die kombuislig werk nie, die badkamerlig en extractor kan slegs aan wees as die kamer se hooflig aan is. Die enigste vensters in die badkamer en slaapkamer is toegebou, met ventilasie slegs deur die extractor (wat net werk indien die slaapkamerlig aan is), en ruite se glase wat gebreek is. Die stort spuit een dik straal reg langs die muur, en om te stort is ongemaklik. Niks van hierdie items sou die eienaar kon uitsorteer na ons aankoms nie, en is dus die standaard wat gehandhaaf word. Terugvoer van die eienaar is dat die plek nie as 'n 5-sterplek geadverteer word nie. Ek kan nie hierdie eenheid aanbeveel teen hierdie pryspunt, tensy opknappings gedoen word en 'n plan gemaak word met ventilasie nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Belinda
The Guesthouse
Ons is jammer dat u verblyf nie aangenaam was nie. In verband met die stort, daar is land wyd water te-kort en dit is hoekom ons water-druk nie 100% was nie. Ons se vir u baie dankie dat u ons laat weet het van sekere voute. Ons is alreeds besig om dit reg te maak.

Dorothy M
1 nag Saam met vriende
2.6
Mei 2021

Was aangenaam maar onveilig. Geen WiFi soos in bespreking genoem, die hek het heel tyd oop gestaan en ons karre moes buite staan sonder 'n kar wag, geen opwasarea of kraan in die kombuisie. Die handdoeke was nie netjies. Swak kommunikasie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Solethu G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Amazing place and we were well hosted we lacked for nothing. Thank you, The Guesthouse. The Guesthouse is close to a lot of favourite destinations e.g. Point 1 for groove, Emerald Casino for nice outdoor activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens M
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2020

Vriendelike en behulpsame diens. The Guesthouse is baie netjies en skoon. Belinda en Angie het ons vriendelik en behulpsaam ontvang. Ek sal beslis weer van hulle gasvryheid gebruik maak. Goeie waarde vir geld spandeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ryno P
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2020

Rustig maar moet bietjie aan gewerk word. Deur kon nie gesluit het nie, ander mense wat daar gebly het het tot laat in die aand hard gekuier en bottels het rond gestaan.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Belinda was baie vriendelik en gaaf. Sal enige tyd weer daar bespreek. Baie tevrede. Sal enige tyd weer by hulle bespreek as ek in Vanderbijlpark is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilly S
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Des 2019

Ek sal dit slegs vir paartjies aanbeveel. Die hekke is nie snags gesluit nie, nie-gaste het dag en nag in en uit geloop soos hulle wil. Mense het saans aan ons deure geklop en ontvangs gevra wat ons onveilig laat voel. Kamers is te klein en ons was oorvol in elke kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

The place is in a good standard I won't mind to come back again. Well done, Belinda. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabiso M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2018

Marvelous. Its fab on location, clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The Guesthouse
Thank you so much, and we hope to see you soon again.

Zamahlubi R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2018

The best n beautiful guest house clean n good service. The place was nice easy to find.It was so clean n neat the staff was very helpful n the owner very friendly.It's safe n secured even the pool was so clean we had fun.There r malls close by a walk away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdbe9b7a0b29c10e63919247b8df3f1759e5d2f0896a013d0afe3ddf11bcb4f191fb7a9d1271540a35728b6e1d90df45aae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 97 Hendrik van Eck Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.729461 27.858231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789