Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Guesthouse

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Guesthouse bied bekostigbare selfsorgverblyf in Vanderbijlpark en is naby alle geriewe, insluitend talle winkels en restaurante. Dis net 1 kilometer van 'n pragtige stuk Vaalrivier af.

Die akkommodasie bestaan uit 'n kajuitstyl-eenhede, 'n woonstel en die Deluxe-vierpersoonskamer met slaapplek vir tot 4 gaste. Die woonstel het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n lugversorging sowel as 'n slim-TV in. Die Deluxe Quadruple kan tot 4 persone in elk akkommodeer. Die slaapkamerarea het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke hut het lugversorging, 'n platskerm-Slim-TV met Openview en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n elektriese braaipan, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die Gastehuis is sowat 1 km van Emerald Casino af wat 'n wye verskeidenheid doendinge bied, insluitend 'n dieretuin, die Aqua Dome, rolbal, vermaak vir kinders en lekker eet. Ons is ook 2 km vanaf VUT en Noordwes-Universiteit, 5 km vanaf die Vaal Mall en 4 km vanaf Stonehaven on Vaal.

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink The Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik van Eck-boulevard 97, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdbe9b7a0b29c10e63919247b8df3f1759e5d2f0896a013d0afe3ddf11bcb4f191fb7a9d1271540a35728b6e1d90df45aae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 97 Hendrik van Eck Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.729461 27.858231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789