Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guesthouse Kokstad

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Guesthouse Kokstad is net 2 km vanaf Kokstad se middedorp geleë en bied gaste 'n keuse van lieflike selfsorgkamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer.

Die kamers is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens, waarvan een ook 'n slaapbank het, en het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.

Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Joseph Z
5.0
Wonderful and peaceful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Cornelius L
5.0
Baie vriendelike diens, baie netjies, veilige parkering. Beslis baie lekker ge-oornag, was 'n vinnige in en uit, maar goeie geriewe en lekker geslaap.
Aug 2024
Sadia S
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. My stay was so pleasant from arrival to check out. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Nhlakanipho K
5.0
Marvelous. We had a very lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Fanie I
Saam met vriende
5.0
Very comfortable and great overnight for traveling to/from Transkei. New business but well finished and attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Guesthouse Kokstad het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0db04fb0a969ee44ff7b9a050a1338135f305dcf2254e721ee3d3a6da26eb6ce7489c5c495a4a5a61e3f4b0171e8fd72c3f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 7 Chumani Cresent Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.545001064 29.411403949738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang