The Guesthouse Kokstad
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Guesthouse Kokstad is net 2 km vanaf Kokstad se middedorp geleë en bied lieflike selfsorgkamers met slaapplek vir tussen 2 en 3 gaste.
Die kamers het gemaklike koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Een van die kamers het ook 'n slaapbank
Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heinrich Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Guesthouse Kokstad het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kokstad Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chumani-singel 7, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang