The Guineafowl
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Claudia M - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxed peaceful stay.
James S - Apr 2024
Algehele gradering
A lovely spacious place in a quiet area not far from the sea.
Charl V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik saam met ons kinders gekuier en sal weer kom kuier.
Ailsa T - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and convenient - we would stay again!
Lees meerDeirdre V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en skoon. Heerlik gebly! Dit was 'n stil en rustige woonbuurt en baie welkom gevoel.
Candis L - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation.
The Guineafowl se terugvoer
Hi Candis
Thank you very much for the kind words. It was a pleasure hosting your family. Hopefully we'll see you in the near future.
Kind regards
The Guineafowĺ team
Etienne and Rene Schmidt
Christo S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Lance R - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Lees meerElzé V - Jun 2023
Algehele gradering
It was amazing, friendly hosts and the unit had everything we needed.
Elderie V - Mei 2023
Algehele gradering
Sal defnitief weer ondersteun.
Devora D - Apr 2023
Algehele gradering
Very quite friendly people pleasant place to stay at safe place.
Janette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable, well-equipped holiday accommodation with friendly, helpful hosts.
Lees meerDivan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike mense.
The Guineafowl se terugvoer
Middag Divan
Dankie dat julle The Guineafowĺ woonstel gekies het. Dit was 'n plesier om julle te gehuisves het vir die naweek.
Ook net dankie sê vir die netjiese toestand wat julle die woonstel in gelaat het.
Vriendelike groete
Etienne en René Schmidt
The Guineafowĺ span
Chris K - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, puik en alles wat jy benodig.
The Guineafowl se terugvoer
Middag, Chris Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en weereens dankie dat julle die wooneenheid in so 'n netjiese toestand gelaat het. Ons hoop dat julle in die toekoms weer van die Guinea Fowl gebruik sal maak.
Vriendelike groete
Die Guinea Fowl span
Etienne & Rene Schmidt
Jackie C - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, goeie kommunikasie van die begin af met eienaar, woonstel is ruim en modern met alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf.
The Guineafowl se terugvoer
Goeie middag Jacqueline
Dit was 'n plesier om julle in die woonstel te huisves, baie dankie vir die positiewe resensie . Sien julle binnekort.
Die Guinea Fowl span
Etienne en René Schmidt
Adri L - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
The Guineafowl se terugvoer
Hi Adri
Thanks for using the Guineafowĺ appartment . It was a pleasure hosting you people. Hoping to see you in the near future.
The Guineafowĺ team
Etienne & Rene Schmidt
Tilana M - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, Dankie! Pragtige, groot woonstel wat baie netjies en skoon is.
Charmaine S - Apr 2022
Algehele gradering
Awsesome.
Renata D - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carin B - Mrt 2022
Algehele gradering
Moderne, skoon en veilige akkommodasie.
Laurian W - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxing and everything was neat and clean.
Janette J - Feb 2022
Algehele gradering
Spotless, very well equipped and great customer service.
The Guineafowl se terugvoer
Janette, it is the priority of The Guinea Fowl to provide a well equipped and clean apartment to our guests to enable them to enjoy their stay/well deserved holiday. The change of linen and towels is part of our normal service we provide. Thank you for leaving the apartment in a clean and neat state.
Thank you for your positive review and we trust to see you in the near future again. Have a safe 2022.
Sybel S - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Pragtige gerieflike verblyf. Ons gaan beslis weer!
Annemarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
The Guineafowl se terugvoer
Goeiedag Annemarie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves. Voorspoed vir die res van die jaar.
Etienne en René Schmidt
Die Guinea Fowl Span
Peter S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
The Guineafowl se terugvoer
Goeie middag Peter
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende kuier.
Colette D - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie vir die gasvryheid.
The Guineafowl se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Colette. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Baie dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het en ons hoop dat julle weer van die Guinea Fowl gebruik sal maak.
Lacey I - Apr 2021
Algehele gradering
What a wonderful place to stay at. We stayed for the Easter weekend and there was so much to do around the town.
The Guineafowl se terugvoer
Good morning Lacey and friends
It was a pleasure hosting you people and you are welcome to make use of our facility again. Thank you for the review and leaving the apartment in such a neat condition.
Regards
Etienne and René
The Guinea Fowl Team
Bertdene L - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is voorwaar 'n pragtige eenheid en bevat alles wat nodig is vir jou verblyf.
The Guineafowl se terugvoer
Goeie dag Bertdene,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Voorspoed vir die jaar.
Etienne en René Schmidt,
Die Guinea Fowl Span
Lorraine K - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
The Guineafowl se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Lorraine. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Amy S - Des 2020
Algehele gradering
Oom Etienne se plekkie is letterlik vir ons ons home away from home.
The Guineafowl se terugvoer
Amygine en gesin dit is altyd vir ons lekker om julle te ontvang en sien uit na julle volgende kuier. Voorspoed en seenwense vir 2021.
Etienne en René Schmidt.
Die Guineafowl Span.
Rushieda D - Nov 2020
Algehele gradering
Neat, peaceful and value for money.
The Guineafowl se terugvoer
Thank you Rushieda and family for the lovely review on the accommodation. It was a pleasure hosting you. Hope to see you at the Guinea Fowl soon.
Lizette D - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Ina J - Okt 2020
Algehele gradering
Allles wat jy wil he
The Guineafowl se terugvoer
Dankie Ina, vir julle positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Herman V - Aug 2020
Algehele gradering
Gemaklik, huislik en rustig.
The Guineafowl se terugvoer
Herman en Nicky, baie dankie dat julle van "The Guineafowl" gebruik gemaak het en vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves. Vriendelike groete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saffraan-singel 28, , 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang