The Gull
Beskrywing
Die Kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 1 badkamer met 'n stort, bad, wasbak en ’n aparte toilet. Die eenheid het 'n oopplan-sitkamer -eetarea en -kombuisarea. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, maar ’n vyfde gaste kan op die slaapbank in die sitarea slaap. Die maksimum gaste vir die woonstel is 5 (kinders ingesluit), maar let dat spasie dan beperk sal wees. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en beskik oor 'n yskas, wasmasjien, mikrogolf, oond en gasstoof. Die Woonstel het ook sy eie onderdakstoep met 'n privaat braai-area en 'n omheinde strandstort in die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die eenhede.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die reg van toegang word voorbehou.
Gaste betree en maak gebruik van die perseel op eie risiko.
Die eienaar, verteenwoordigers of agente sal nie aanspreeklik gehou word vir die verlies of skade van 'n gas of besoeker se eiendom, beserings of dood van enige gas of besoeker nie, ongeag of dit weens die eienaars of sy verteenwoordigers se nalatigheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is een badkamer en 'n aparte toilet. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-sitkamer -eetarea en -kombuisarea. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, maar ’n vyfde gaste kan op die slaapbank in die sitarea slaap. Die maksimum gaste vir die woonstel is 5 (kinders ingesluit). Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, oond en gasstoof en 'n wasmasjien. Die Woonstel het ook sy eie onderdakstoep met 'n privaat braai-area en strandstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode in die eenhede.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die reg van toegang word voorbehou.
Gaste betree en maak gebruik van die perseel op eie risiko.
Die eienaar, verteenwoordigers of agente sal nie aanspreeklik gehou word vir die verlies of skade van 'n gas of besoeker se eiendom, beserings of dood van enige gas of besoeker nie, ongeag of dit weens die eienaars of sy verteenwoordigers se nalatigheid is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claude Urban-rylaan 4, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang