Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Habit Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir The Habit Cottages
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christiaan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Cozy.

Baie lekker gebly en gerus.

Nafeesa A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nafeesa A

Very relaxing.

The service was excellent.

Ilze L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Baie vriendelike personeel en netjiese plek met als wat jy benodig. Ons het nou slegs net 1 aand hier geslaap vir die interskole. En Worcester kan koud raak, maar dit het als om jou warm te hou, veral die warm persoonlikheid van almal wat daar werk.

Vriendelik en netjies.

Herman B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Tweede jaar dat ons daar oornag, sal vir seker weer, gemaklik en vriendelike diens.

Vriendelik - goeie diens - voel tuis.

Amelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia D

Dit was lekker en skoon hulle het elke dag kom skoonmaak ook.

Dit was skoon, netjies met baie vriendelike bestuur en het elke dag die eenheid skoongemaak en gehelp as daar iets was. Die plekkie was soos op die foto's en ons het gemaklik gebly as gesin.

Jakes J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jakes J

Waarde vir geld - beslis nie.

Om 15:30 nog besig om eenheid skoon te maak. Slegs 2/3 messe/vurke/borde/glase vir 5 mense.

Sarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Gerieflike blyplek.

Bolakens op die bed sal waardeer word. Die duvet en elektriese kombers is nie vir somer geskik nie. Kon nie die TV aangeskakel kry nie.

Tertia A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia A

Wat 'n heerlike, rustige naweek weg van die stad af!

The Habit Cottages was absoluut fantasties. Ons plek was toegerus met alles wat ons nodig gehad het, en ons het heerlik gekuier, geswem en gerus. Ons het bietjie raserige bure gehad, en dit was met absolute professionalisme hanteer en blitsvinnig uitgesorteer. Baie dankie! Julle plekkie was perfek vir wat ons nodig gehad het. Ons gaan beslis weer by julle bespreek!

Rudolph John L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph John L

Heerlik, vriendelik.

Nog 'n toilet sal verblyf uitstekend maak. Lugreëling in kamers sal warm aande verkoel.

Anel R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel R

Heerlik en gerieflik!

Ninke was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan sodat ons vroeër kon in-klok. Baie dankie!

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Malinda K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda K

Skoon en netjiese verblyf.

Al negatief was dat die bure bietjie hard en laat geraas het.

Helga H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helga H

My kuier was regtig so, so lekker! Net bietjie kort, maar dit gebeur mos as 'n mens met familie en vriende is.

Fantastiese kuier met familie en vriende.

The Habit Cottages se terugvoer

Ons is baie bly u het die verblyf bier by The Habit Guesthouse geniet.

Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike Groete

The Habit Guesthouse

The Habit Cottages
Daphne E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Daphne E

Ons kuier kon beter wees!

Ons het so bietjie onwelkom gevoel.

Nolusindiso G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolusindiso G

Refreshing, amazing, relaxing, it was a great experience.

We really enjoyed our stay, honestly it was a refreshing experience.

Tilana V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana V

'n Juweel in Worcester!

So lekker gekuier by The Habit. Personeel het ons soos familie laat voel! Niks was te veel moeite vir hulle nie. Ons was 'n groot groep familie daar vir 'n troue. Ons het Eike en Jakaranda Kothuis gehuur insluitend kamer 7 en 9 in die hoofhuis. Dit was die beste familienaweek wat ons al ooit gehad het. Sal vir seker weer daar gaan bly!

Ilze O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze O

Baie gerieflike oornag verblyf met alles wat jy nodig het!

Ons het goed gerus en baie lekker geslaap. Die huis was baie mooi skoon en die kombuis was goed toegerus. Kinders kon so bietjie swem en die hele gesin was baie tevrede. Die kantoordames was baie effektief en het uit hul pad gegaan om dokumente te druk wat ons nodig gehad het - baie dankie aan almal. Lekker private buite kuier en braaiplek.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9a61c19bb039a3866b37b2aca3476ce46febeaef1a6558a0de618d6a3183c6d890d33b74c11411dcf948caf225d4c427f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.643433068228 19.438718387732

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang