Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Habit

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Opheliaz H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hidden gem. What a little gem in the heart of Worcester! Highly recommend. Marvelous was truly marvelous!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangename verblyf. Baie netjiese, gehalteverblyf. Bly gereeld hier oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Great stay. The only problem is that they should cater for loadshedding ─ solar power.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2024

Aangenaam maar sal nie weer daar bly nie. Dit was lekker, maar ongelukkig was parkeering 'n verskriklike groot probleem. Ek glo nie daar is genoeg parkeerplek vir die aantal slaapplek nie, wat gemaak het dat ons vroeg die oggend opgebel is om die voertuig te kom skuif sodat die gaste kan uitklok. Onder die meeste van die afdakke was 'n motorfiets per afdak parkeer, wat dan veroorsaak het dat die voertuie mekaar moes vasparkeer. Die ingang is ook verskriklik nou, ons bussie het net-net-net deurgepas. Ons kamer se houtvloer waar jy in die badkamer ingaan was heel los, en as jy op die plankie trap, beweeg hy onder jou, wat die kinders skrikkerig gemaak het om die badkamer te gebruik. Die gordyne was opsigtelik vuil.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Denzil B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Exquisite stay. We loved everything about The Habit specially the friendly staff. They were helpful and accomodating. We will definitely be returning. Many thanks and kind regards.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Oulike gastehuis met vriendelike personeel. Dit was heerlik, cosy en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Confortable and clean. Conveniently located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Rustige area met mooi kamer. Mooi tuin- en stoeparea. Gerieflik geleë met veilige onderdak parkering. Die swembad is nie heeltemal skoon nie, maar die tuin en binnehof is baie aangenaam. Heerlike stoep om te sit en kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Gerieflik. Als was perfect, kon net nie op tyd in check nie. Verder geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabelle N
Kort verblyf
4.4
Mei 2022

Was daar saam met kind by sportgeleentheid in Worcester. Dit was nie heeltemal waarde vir geld nie, maar daar was verskeie sporte die naweek in Worcester en ek neem aan die vraag-aanbod het die prys binne dae opgestoot (eerste bespreking was onsuksesvol weens loadshedding en verlore internetdienste in Stellenbosch), maar ek dink nie onder normale omstandighede is R4100 vir 1 volwassene en 1 kind vir 2 nagte daarvoor geregverdig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjM0OyUq3n74qfUqpsYDnojWXId7BxkzjMNjuF9u0qrASewccH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64336208848 19.43895176053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang