The Habit
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland.
Ons bied en suite-slaapkamers met privaat ingange en veilige parkeerplek. Ons 10 slaapkamers is elk uniek ingerig en het hoë sierplafonne, houtvloere en beddens met spierwit linne wat 'n rustige atmosfeer skep.
The Habit het 'n pragtige tuin vol voëls en 'n swembad as sentrale fokuspunt.
Die historiese gebou vorm deel van Worcester se Erfenis-staproete en is 'n voorbeeld van elegante, sierlike argitektuur.
Worcester en die omtrek bied allerlei doendinge soos voetslaan, voëlkyk, wildkyk, die Karoo Botaniese Tuine, bergfietsry, fietsry, watersport en natuurlik ook wyn- en olyfproe in die Breedekloof Wynvallei. Al hierdie aktiwiteite is net 'n entjie se ry van ons af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink The Habit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang