The Hamptons Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik in die hartjie van die luukse Umhlanga Rocks geleë is. Die gastehuis is aan die rand van Umhlanga Village geleë en is naby talle goeie restaurante, kroeë en winkels in die omgewing. Die gewilde Umhlanga-strand en -promenade is ook net 5 minute hiervandaan.
Daar is 6 luukse suites wat almal en suite is en onlangs opgeknap is om dit so gerieflik as moontlik te maak vir gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Die kamers front oos, so gaste word soggens bederf met 'n skouspelagtige uitsig van die sonsopkoms oor die Indiese Oseaan. Die groot stoep en swembadarea is die perfekte, prentjiemooi ligging om vroegoggend koffie en laatmiddag 'n drankie te geniet, of net te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Hamptons Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang