Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hamptons Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik geleë is in die hartjie van die luukse woonbuurt Umhlanga Rocks. Die gastehuis is aan die rand van die Umhlanga-dorpie geleë en is naby die talle fyn restaurante, kroeë en winkels wat die area bied. Die puik Umhlanga-strand en promenade is 5 minute weg.

Daar is 6 luukse suites wat almal en suite is en pas opgeknap is om die gerief en genot van ons gaste te verseker. Elke kamer het lugversorging en beskik oor 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Gaste wat oos kyk, sal bederf word met die skouspelagtige uitsig van die son wat soggens oor die Indiese Oseaan opkom. Die uitgebreide patio's en swembadarea bied die perfekte skilderagtige omgewing vir daardie vroeë oggendkoffie, laatmiddagdrankie of om net te ontspan.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Hamptons Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 13, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiMmQ0Y2Q4LWFmMzctNDI4YS1hM2I3LTA3NzdhNDU0NTVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 13 Stanley Grace Crescent Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727372 31.082204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang