Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hancock Inn

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ben V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

Baie netjies en kan verseker aanbeveel. Baie lekker gebly. Skoon, netjies en vriendelike gasheer/gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita V
1 nag
4.0
Jun 2023

Gemaklike, skoon, netjiese, veilige oornagverblyf. Het saam met my 2 bejaarde ouers gereis. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Veilige omgewing en lekker parkering vir ons voertuig teen die groot kamer. Alles is mooi skoon en netjies. Sou dalk net nog 'n kombers of verwarmer waardeer vir 'n koue wintersnag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louw J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Teleurstellend. Ons waardeer die na-ure inkloktyd, maar was teleurgesteld dat die bedlinne op 'n yskoue wintersaand so minimaal was - geen elektriese kombers of winterlakens nie, slegs 'n somergewig duvet en 'n dun kombersie. 'n Verwarmer is op aanvraag beskikbaar vir 'n ekstra R100 per aand. Die eienaar het ons nie van laasgenoemde bewus gemaak nie, en ons het dit eers die volgende oggend gelees. Die badkamer is baie beknop.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Shannon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Rustic home away from home. Comfortable and clean with all amenities necessary for a short stay. Privacy and convenient parking right in front of the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uiters vriendelike ontvangs. Alles was baie netjies en skoon. Puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Comfortable and enjoyable. The place is very clean and very neat, they have amenities in place for when loadshedding occurs and the owner is extremely helpful and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Zandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aed4a1df2249b8aa51a0f78afc95d3f69ff3c38840c4d986e0efb683f3e7a1f6e2ceea5ead6a10f9f9f4abec2728bc3c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 7 Hancock Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 09:00 -26.84403 26.6713099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang