The Hancock Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in. Daar is 'n omsetter wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.
Die gastehuis is naby Life Anncron Hospitaal, Sunningdale Privaat Hospitaal en Wilmed Park Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink The Hancock Inn het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hancockstraat 7, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes