Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven - Maak ons Huis jou Huis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Helene V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Aangenaam. Rustige omgewing, lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emily E
1 nag
2.6
Jan 2023

Bied nie waarde vir geld nie. Hierdie verblyf was duurder as die by Pongola wat ons 'n paar weke gelede betaal het en dit bied nie die helfte van die waarde nie. Die kamertjie is piepklein, skeidsmuur met ander verhuurde kamer soos papier, toegang en uitgang na perseel is 'n probleem, geen kontakpunt buite of binne nie. Die kouekraan in die stort het geen koue water nie. Buiten dit is my bevestiging van die bespreking nooit na die eienaar deurgestuur nie. Uiteindelik het ek haar by haar telefoonnommer bereik en het sy vir my plek gehad. Ek het probeer bel, maar tevergeefs aangehou en na dodelike musiek geluister. Dít terwyl ek in die hitte met diere in my kar voor die huis in die straat staan. Sondagoggend kon ek slegs uitgaan nadat ek herhaaldelik die toeter moes druk en die oppasser (?) slaperig in nagklere die hek oopgemaak het. In totaal 'n onverkwiklike ervaring.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie aangename eienaars en 'n lekker bed om op te slaap. The Haven is 'n baie lekker oornagplek. Die vertrek waarin ons geslaap het was goed toegerus, lekker groot bed en eie badkamer. Dit is baie mooi buite met 'n klein swembadjie. Regtig waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Fantasties. Ek het so tuis gevoel toe ek oorgebly het. Gasvry en vriendelik en die kos was uit die boonste rakke. Die bed slaap fantasties. Ek het baie tuis gevoel. Alles is gemaklik, en goed toegerus. Die beste ervaring by gastehuis wat ek al ooit beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2022

Adequate and comfortable accommodation. Well received and good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaakirah J
1 nag
5.0
Des 2021

Vriendelik en gasvry. Hulle doen baie moeite vir die gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel J
1 nag
5.0
Apr 2021

Baie gerieflik en aangenaam. Die plek is netjies en skoon. En wonderlik: koffie en melk. Vir 'n enkelreisiger bied die gastehuis alles wat jy nodig het. En alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
The Haven - Maak ons Huis jou Huis
By Die Haven is almal welkom en jy kom as n gas en jy gaan weg as n vriend. Ons probeer almal tevrede hou en op standaard wees, al die kamers het hulle eie badkamers en kamers word elke dag gediens en jy kry 'n vars handdoek daagliks. Daar is ook in elke eenheid 'n ligte verskeidenheid graan ontbyt en eenhede is ook selfsorg. Ontbyt, middag en aand etes is opsioneel beskikbaar, wat voorberei en voorgesit is deur 'n professionele sjef. Alle eenhede word daagliks gesaniteer.

Green G
1 nag Saam met vriende
3.4
Apr 2021

Clean and friendly. Great hosts and nice accomodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mauro Z
1 nag
5.0
Mrt 2019

Diens was uitstekend. Dankie vir die uitstekende diens. Die eienaar was vriendelik, hulpvaardig en die perfekte gasvrou. Ek het lekker gekuier en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
The Haven - Maak ons Huis jou Huis
Goeiedag Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom terug. Groete The Haven: Marieta en Herman

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexander Carr-laan 36, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8afa57e3ccf5c9a4ecac388ab2bdcab4219164acb956f5820247f5f3c0e0842a4ce65c741d2d8d9c533a93e2c2a70abf80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 36 Alexander Carr Avenue Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.01251 29.86379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang