Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Michelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Silwerskoon en pragtig. Dankie vir die skoonste, netjiese verblyf! Daar is alles wat jy moontlik sal nodig kry met 'n beautiful uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Van korte duur maar was awesome. The Haven sal my gou weer sien op my volgende besoek. Op aankoms voel mens die rustigheid en uitsig van kamer stoep af was sielskos. Vriendelike diens, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Definitely recommend The Haven. Wonderful friendly welcome from the owner and doggies. Clean and tidy. Perfect for our overnight stop on the way to Malelane Gate. Highly recommend a stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Rustigheid van self. Baie netjies en die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker net baie trappe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ludi L
1 nag
5.0
Okt 2023

Perfek vir oornag. Perfek vir oornag vir een of twee persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jilda M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Very friendly and accommodating hosts. Clean and comfortable. I would have liked a TV for the evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie vriendelik ontvang, baie netjies en veilig met 'n goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Was beslis 'n baie lekker tyd. Baie vriendelike mense. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Pragtig. Lekker gekuier en sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d9011445fc807bf66b042f6b196d01e68079d4a53a71294cc37bb99d69ec4c926b977bc305231320914d9d9c297b3f7bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 President Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.501484673661 30.998663067173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang