Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedge @ Dullstroom Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Royandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir The Hedge @ Dullstroom Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Van Staden R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Staden R

Gemaklik.

Baie lekker gebly by The Hedge.

Natalie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Serene and comfortable.

It was a lovely stay. A wonderful house with incredible views.

Elmarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Ontspanne atmosfeer.

Gerieflike huis met 'n ruim stoep, ons het heeltyd daar gekuier en kindertjies besig gehou. Sal die plek beslis aanbeveel.

Shannon C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon C

Wonderful stay at The Hedge @ Dullstroom Cottage.

Everything about The Hedge @ Dullstroom Cottage was perfect. The house had everything you could need and the most wonderful patio. They also have solar so we didn't even notice that there was load shedding. Our dogs had the best time. We will definitely be back!

Elize E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Dit was 'n heerlike oorbly en kuier en ons almal wou sommer nog 'n week bly!

Dit is 'n heerlike blyplek, goed geleë met die lekkerste stoep vir kuier of lui-wees! Ons was 'n gesin van 5 (almal volwassenes) en dit was heerlik om pragtige kamers te hê met elk 'n en-suite badkamer! Die plek is goed toegerus en baie netjies. Ons moes die huis bestuurder kontak omdat die gasbottel baie vinnig leeg geraak het, maar binne 'n halfuur was alles uitgesorteer. Baie vriendelik en behulpsaam.

Carlie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie V

Quiet scenic getaway.

It was a wonderful stay. The house is neat and very cute. The owner was friendly over the phone and answered any queries we had. We had a wonderful stay. The only location-based issue was the gravel road in front of the house. We struggled a little bit with our car (which is admittedly a bit low), but if you are traveling with a Figo or Bakkie type car you'll be fine.

Thomas F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas F

We loved the quiet relaxing spot and will definitely recommend it.

We enjoyed our stay at the Hedge Cottage. The house is well equipped with kitchen amenities, wall heaters, solar, good internet connection, plenty of spots to sit and relax. We would come back.

Dudley T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dudley T

Awesome.

It was an amazing little place to stay.

Rolanie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolanie R

Cozy plekkie, pragtige uitsig, rustig.

Ons het baie lekker gebly! Dit is 'n pragtige (cozy) plekkie!

Suretha G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha G

Ñ oase van stilte en rustigheid!

Baie lekker gekuier op daardie wonderlike stoep waarvan almal praat! Enige tyd van die dag is dit heerlik daar! Deur die dag hoor jy die wind in die hoë bloekombome en saans is dit die uile wat jou ore laat spits. The Hedge is ñ gemaklike huis met sonkrag en alles wat jy nodig het vir selfsorg in die kombuis.

Adele W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele W

Ons was daar vir 'n trou. Net geslaap en nie by die verblyfplek gekuier nie.

Die plek is baie netjies. Ons bed in die spaarkamer moet vir seker vervang word.

Esthea K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Esthea K

Rustig, lekker gekuier in 'n stil area aan die kant van die dorp.

Ons was aanvanklik bekommerd oor die sekuriteit, want daar is slegs 'n draad om die erf. Die huis is egter in 'n stil straat geleë. Heerlike stoep. Daar is nie DSTV nie sonder om op die app in te gaan en daar is ook nie diens nie. Die WiFi is baie sterk.

Leanle N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanle N

Ongelooflik.

Pragtige plek, volledig toegerus met alles wat mens nodig het. Dit is lekker naby die dorp as jy iets nodig het, maar tog so geleë dat dit voel asof mens tussen die natuur is. Die stoep het die mooiste uitsig! Die beddegoed voel soos iets uit 'n vyfsterhotel. Ons het heerlik gekuier en lekker gerus. Sal beslis weer daar bly as ons Dullstroom toe gaan.

Ilse E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse E

Very comfortable and clean. Everything you need is there. Had an enjoyable stay.

The house was clean and comfortable. Nice and quiet area, close to shops, etc. Had an enjoyable stay, and will go again.

Jeanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Homely and relaxing stay.

Had a great weekend with my family and 2 dogs. Dogs were very happy exploring the huge fenced-in garden, and lying in front of the fire. Kitchen was well equipped, even had a coffee machine which came in handy after a visit to the Dullstroom Roastery for freshly ground coffee.

Luchelle E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luchelle E

Rustig, goed geleë en goed toegerus!

Die groot stoep is absoluut 'n wenneer met genoeg sitplekke en 'n heerlike rusbank vir die vroeë koffiedrinkers. Die huis is goed geleë en loopafstand na die dorpie asook die bekende geliefde Mrs. Simpsons. Beddens slaap sag en lekker. Heerlike kaggel binne in die huis ook. Ons toiletdeksel in die hooflsaapkamer kort 'n goeie vasdraai wel en die stoep se vloer en reëlings 'n behoorlike skoonmaak. Verder is dit 'n heerlike wegbreekhuisie in die bos!

Elsabe S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Pragtig, veilig en stil.

Wonderlike plek om te bly! Wens ons kon nog langer bly.

Elsa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Heerlike kuier op die stoep met pragtige uitsig.

Stap afstand van meeste van Dullstroom se winkels, en sommige restaurante.

Andomei S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andomei S

Oulik, gerieflik en goed toegerus. Die perfekte plek vir 'n naweek saam met vriende!

Die eienaars is baie vriendelik en tegemoetkomend. Die plekkie self is baie oulik met 'n baie lekker stoep en pragtige uitsig. Die ligging is baie gerieflik en mens kan sommer stap na al die winkeltjies in Dullstroom. Die kamers is goed ingerig. Die beddens is gemaklik en die beddegoed lekker warm en sag! Die kombuis het 'n gasoond en stoof, so die stoof werk goed, maar die oond is nie baie effektief nie. Daar is ook nie baie skerp snymesse nie, maar anders as dit is daar alles wat jy nodig het! Bring dalk net koffiefilters vir die koffiemasjien saam, maar daar is ook 'n plunger! Oor die algemeen is die plekkie vrek oulik en gemaklik en baie billik geprys! Ek beveel dit aan vir enige iemand.

Izanne K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne K

Baie aangename plek.

Die plek is goed toegerus en het selfs bordspeletjies en boeke om jou besig te hou. Enigste negatiewe punt is die grondpad voor die huis wat moeilik is om met ‘n lae kar op te ry.

Elsabé H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabé H

Ons het die verblyf geniet en die uitsig op die groot stoep.

Die toegang pad voor die huis benodig n 4x4 voertuig. Die munisipale pad is nie geteer nie. Ons kon beswaarlik by die oprit in kom en kon net van een rigting af by die oprit in kom. Die pad maak dat jy nie wil in en uit nie en dit is tog waaroor Dullstroom gaan om soveel as moontlik tussen die winkels te gaan dwaal. Ons het wel die naweek lekker gekuier en gerus. Die sitkamer is knap vir die hoeveelhied wat kan slaap. Verder was dit baie gemaklik.

Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ukhozi-rylaan 348, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74f1c5dc779903a65a9ada5a23ddd9a901e461583e0931dbe07c4f354a45488434807889e6beea003236b79e4cdc0a0bc78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 348 Ukhozi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.412563862996 30.105991333439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang