The Hedgehog @ Marloth
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lui Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Christiaan S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n wegbreek in die natuur.
Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, goed toegeruste, veilige verblyf.
Elma W - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek om mens se "batterye te laai".
Hennie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, privaat, skoon, goed toegerus en heerlike swembad.
Lees meerNathan W - Jan 2024
Algehele gradering
Ek kan niks fout vind nie, alles was perfek.
Natacha S - Aug 2024
Algehele gradering
Het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.
The Hedgehog @ Marloth se terugvoer
Ons waardeer dat julle by ons gastehuis oornag het en dat julle die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons is altyd op soek na maniere om ons dienste te verbeter en neem enige klagtes ernstig op.
Ons het kennis geneem van julle klagte rakende die een van vyf buiteligte wat nie gewerk het nie. Ons het onmiddellik die volgende dag 'n elektrisiën uitgestuur om die lig te vervang. Verder het ons ook kennis geneem van die effens lae watertemperatuur van die stortwater, waarvoor iemand die volgende dag uitgestuur is om dit te toets. As die park vol is, soos oor 'n langnaweek, kan die waterdruk 'n probleem wees met 'n gas geyser.
Hierdie is ongelukkig buite my beheer.
Om 'n nag se akkommodasie terug te eis hiervoor is egter onvanpas.
Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hedgehog-laan 933, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang