Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedgehog @ Marloth

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 933, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Hedgehog @ Marloth bied selfsorgverblyf in Marloth Park, 'n bewaringsgebied op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek. Hierdie area bied gaste die geleentheid om 4 van die bekende Groot 5 te sien.

Die ruim huis het 3 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en klein skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die huis lei na 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die plonspoel. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan wild- en voëlkyk vanuit die huis geniet en doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christiaan S
Saam met vriende
5.0
Perfek vir 'n wegbreek in die natuur. Baie netjiese eenheid met al die nodige fasiliteite en toebehore. Uitstekende diens van die eienaar en die pakki...
Sien meer
Des 2023
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese, goed toegeruste, veilige verblyf. Baie netjiese woning wat goed toegerus is. Ideaal geleë naby die Krugerpark. Omgewing was deurgaans s...
Sien meer
Aug 2023
Elma W
4.8
Perfekte wegbreek om mens se "batterye te laai". Baie rustige area, netjiese huis.
Jan 2024
Hennie K
Gesin met klein kinders
4.6
Rustig, privaat, skoon, goed toegerus en heerlike swembad. Ons was drie pare met 1 kleinkind wat die huis gedeel het. Dit was heerlik. Die huis was mo...
Sien meer
Mrt 2024
Nathan W
Gesin met tieners
4.2
Ek kan niks fout vind nie, alles was perfek. Dit was baie lekker, ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hedgehog-laan 933, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Hedgehog @ Marloth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hedgehog-laan 933, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6def255731bfb38f9940093053e92168ebb87a85ee549a7aee2d6cd70565a190e63d30fecefadfaedb895f3102f733a4bcb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 933 Hedgehog Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.374702657863 31.764761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang