Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedge Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ruan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent, great value for money. “We had an incredible stay! Charl was an exceptional host, making sure every detail was perfect from start to finish. The space was immaculately clean, comfortable, and exactly as described. Charl went above and beyond to make us feel welcome and provided great local recommendations, which made our trip even better. We couldn’t have asked for a better experience—highly recommend to anyone looking for a top-notch stay. Thank you, Charl!” .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Thanks Ruan, it was a pleasure to meet you and host you. Hope to see you again soon! Regards

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie spesiaal en sommer net lekker. Ons is baie bederf deur Charl en Sisi. Hulle was so behulpsaam en het ons vertel van alles wat ons daar kon doen. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie vir die lekker kaas en wyn en sommer vir alles. Hulle het uit hul pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Baie dankie. Dit was net ‘n plesier om julle te huisves.

Petra V
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Gaan bly daar - jy sal nie spyt wees nie. Ek het baie lekker gebly en só geliefd en geseënd gevoel. Charl is voorwaar 'n supergasheer en met sy kalm en omgee geaardheid het hy my veilig laat voel.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Hedge Cottage
Hi Petra, Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n plesier om jou te ontvang. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwel-straat 14, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d5768003d5df573ed82f90864c753408991afe26b551151f7e8bf51d3aaa2a2e51aa014eb01c84284c003cf2f0e147d8dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Heuwel Street Riebeeck-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.383046634804 18.902775414156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang