Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwel-straat 14, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hedge Cottage is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang wat apart van die hoofhuis is in Riebeeck-Kasteel. Hierdie verblyf is naby aktiwiteite, wynproeë, kunsgalerye, koffiewinkels en restaurante.

Hierdie eenslaapkamer-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n superkoningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n wasbak, yskassie, induksiestoofplaat, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n slaapkamer met gemakstoele en 'n eetarea met 'n tafel en stoele. Lugversorging is beskikbaar.

Die kothuis lei na 'n privaat binnehof met sitplek en 'n Weber-braai. Daar is sekuriteitskameras en veilige parkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Heuwel-straat 14, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hedge Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuwel-straat 14, Riebeeck-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38c7e0814ebc9c28124eb08bfd1f9f615d5826c83cba65fc92b83a8434b8b0535870be0e75668d2200b4f7323dd99c849683?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Heuwel Street Riebeeck-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383046634804 18.902775414156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang