Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hedge Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-pad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Hedge Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Knysna, geleë op die rand van 'n steil vallei in 'n beboste vallei, en bied asemrowende, ongerepte uitsigte oor die Outeniekwaberge. Hierdie idilliese toevlugsoord beloof 'n rustige ontsnapping vir diegene wat vrede en natuurlike skoonheid soek.

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste met sy oopplan-ontwerp, met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in.

Die leefarea spog met 'n TV en gemaklike sitplek, wat 'n warm en uitnodigende atmosfeer skep. Die kombuis is goed toegerus met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Buite wag 'n onderdakstoep wat gaste die perfekte plek bied om die asemrowende uitsigte oor die omliggende natuur te bewonder.

The Hedge Cottage is langs die Rheenendal-pad geleë en bied volledige privaatheid, maar is net 15 minute se ry vanaf die middestad van Knysna en 'n goeie swemstrand. Dit maak dit 'n ideale wegkruipplek vir wittebroodgangers, paartjies en natuurliefhebbers wat hulself wil verdiep in die rustige skoonheid van die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • The Surfboard, Rheenendal-pad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Surfboard, Rheenendal-pad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c5f7bbcfa978ca0bce3f056c8d9158784034ff52d8a96795bc930d070beeda3323ed9b14750df72e18069e44998c29fdc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) The Surfboard Rheenendal Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.987931073931 22.982372842389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang