Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heidelberger

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir The Heidelberger
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thomas V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Baie lekker gebly.

Alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Daar was 'n paar ekstras wat nie by alle plekke is nie, bv. die koffie maak masjien! Mark is 'n goeie gasheer.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.

The Heidelberger
Michelle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Netjies en skoon.

Baie netjies plekkie. Die huis is mooi en netjies ingerig. Die gasheer het ons goed verwelkom met lekker bederfies en vars blomme.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Michelle. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.

The Heidelberger
Jo-anne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

Great place to sleep over.

Nice, cosy and very quiet with a farm atmosphere.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for the excellent review, Jo-anne. I really appreciate it.

The Heidelberger
Wessie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V

Dankie Mark, ons het heerlik gebly.

Baie lekker by die Heidelberger gebly. Die plekkie het regtig alles wat jy nodig het en dan nog 'n paar ekstras. Daar was melk en sjokolade in die yskas, 'n oorvloed koffie en tee, vars vrugte, en blomme in die kamers. Hoogs aanbeveel.

The Heidelberger se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie, Wessie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom enige tyd om weer te kom bly.

The Heidelberger
Chrizelda B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda B

True gem for accommodation.

Mark was very accommodating and friendly. Will definitely stay at this establishment again. The hot chocolate, sweets and fruit were a nice touch. It certainly was a pleasant surprise!

Beverley G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Beverley G

Friendly and convenient.

Well received and facility in clear visibility of the host. Limited playing options for children should you have longer than overnight stay. Provisioning of beverages sufficient and cleaning material well stocked.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for your review, Beverley.

The Heidelberger
Des W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des W

Netjies, gemaklik, vriendelik.

Ons het baie lekker geslaap, die plek is baie netjies, waarde vir ons geld, voldoen aan al ons vereistes en was vriendelik en behulpsaam.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Des. Ek waardeer dit baie. Julle moet weer kom kuier.

The Heidelberger
Mariette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Uitstekend.

Die ekstras en puik gehalte van bv. die koffie en vrugte maak die plek besonders. Ons reis nogal baie en dit is werklik een van die plekke waar ons in die afgelope 30 jaar die beste oornag het.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Mariette. Ek waardeer dit baie. Julle moet weer kom kuier.

The Heidelberger
Denwill J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denwill J

Uitstekend!

Goeie ontvangs. Netjies. Waarde vir geld. Gemaklike ontspanningsgeriewe.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Denwill. Ek waardeer dit baie.

The Heidelberger
Sanette O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette O

2 dae verblyf.

Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Vriendelike gasheer, Mark, heerlike verversings; vrugte, koffie, tee en hot chocolate en 'n verrassing in die yskas. Ruim, skoon kamers en badkamer. Alle elektroniese toestelle en WiFi het perfek gewerk. Baie dankie Mark en die Heidelberger.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Sanette. Ek waardeer dit baie.

The Heidelberger
Annabella W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabella W

Dit was die mees ordentlike, veiligs en netjiese, als in een wat jy nodig het, mees vriendekike eienaar, baje gerieflike plek.

Onbeskryflik netjies, goed versorg, rustig, veilig en 'n baie vriendelike span by The Heidelberger. Puik dienste. Ek sal enige een aanbeveel na Heidelberger. Ek verlang baie net vir nog 'n somerkuier by The Heideberger. Ek sal beslis enige een aanbeveel om dit self te ondervind. Kwaliteit vir jou geld en baie veilig. Baie dankie aan The Heidelberger vir hule puik en vriendelike diens.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Annabella. Ek waardeer dit baie. Julle kan enige tyd weer kom kuier.

The Heidelberger
Marlene M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Baie gerieflik.

Goed ingerig met alles wat 'n reisiger benodig. Die gasheer gee aandag aan klein detail soos vars blommetjies, sjokoladetjies, vars vrugte. Ons het baie welkom gevoel.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Marlene. Ek waardeer dit.

The Heidelberger
Irene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V

Skoon, netjies, aangenaam. Goeie ervaring.

Die ekstra myl wat hier geloop is, word waardeer. Die filterkoffie, warm sjokolade, vars melk, botteltjies water, vars vrugte en blomme en sjokolade word baie waardeer. Ons kleindogter wou nog 'n aand oorslaap.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Irene. Ek waardeer dit en hoop om julle weer te sien.

The Heidelberger
Peter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

'n Baie besorgde gasheer wie met jou kontak behou, vanaf jy inboek, op pad is na gastehuis totdat jy weer veilig tuiskom!

Baie neutraal geleë in Heidelberg dorp — skoon netjies en baie veilig langs die rivierstroompie!

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Peter. Ek waardeer dit en hoop om julle weer te sien.

The Heidelberger
Charl L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L

Lekker.

Alles was goed gereël.

The Heidelberger se terugvoer

Beste Charl, baie dankie vir die uitstekende resensie, Charl. Ek waardeer dit. Groete. Mark

The Heidelberger
Alna D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna D

Peaceful stay, after a long day of activities. Warm welcome from our host, Mark.

Welcoming treats and coffee was so adorable. May your business grow from strength to strength.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for the excellent review, Alna. I hope to see you again soon.

The Heidelberger
Peter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Dit was fantasties om te kon deel met 'n gasheer wat betrokke was vanaf die bespreking, tydens ons vertrek vanuit Kaapstad en tot voor die deur van The Heidelberger.

Mark, jou gasvryheid het gepas by die veiligheid en rustigheid van The Heidelberger!

The Heidelberger se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie, Peter. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

The Heidelberger
Clint R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint R

Lovely stay will be back soon.

Hospitality was lovely and so was our stay.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for your excellent review, Clint. It is much appreciated. It was a pleasure to host your family. I hope to see you soon.

The Heidelberger
Nicolette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette B

Baie netjies en skoon. Gashere baie vriendelik.

Die tuin is pragtig en goed versorg.

The Heidelberger se terugvoer

Nicolette, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Ek hoop om julle weer te sien.

The Heidelberger
Renee P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Baie gerieflike verblyf.

Alles wat jy moontlik kan nodig hê, plus klein bederfies soos vrugte, vars melk, sjokolade, koffiemasjien, waaier en Netflix!

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Renee. Ek waardeer dit baie.

The Heidelberger
Eliza H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza H

Heerlike, netjiese en ruim woonstel in 'n stil en veilige omgewing.

Die gasheer, Mark, en sy familie is baie vriendelik en behulpsaam.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Eliza. Ek waardeer dit baie.

The Heidelberger
Andries E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries E

Stil en rustig.

Mark, Ken en sy familie het ons so vriendelik ontvang, en was altyd so gewillig as ons hulp met iets nodig gehad het. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Wonderlike mense.

The Heidelberger se terugvoer

Andries, baie dankie vir jou uitstekende resensie. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom bly.

The Heidelberger
Liesel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Netjies, rustig en waarde vir jou geld met alles wat jy nodig het.

Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Dit was awesome om in 'n netjiese plek in te stap en daar was vir jou filterkoffie, melk en sjokolade met vrugte om dit af te rond na so 'n lang reis. Die gasheer weet inderdaad wat 'n mens nodig het wanneer jy so ver reis en daar stop.

John-ray A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-ray A

Nice, comfortable stay and Mark was very thoughtful.

Very nice stay-over between Cape Town and PE. Very convenient and pleasant with enough sleep place for my family. Mark was a great host. Thank you very much.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for the excellent review, John-Ray. It was a pleasure hosting you and your family. You are welcome to stay anytime.

The Heidelberger
Nicolette G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G

Friendly host, beautiful cottage.

Such a pleasant stay, the place has a lovely feel, offers wonderful presentation, little thoughtful perks like filter coffee and such.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for the excellent review, Nicolette.
Much appreciated. You are welcome to stay anytime.

The Heidelberger
Leon V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Baie gerieflik en Mark was baie behulpsaam.

Verblyf was gerieflik en skoon. Mark was altyd vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan kuier. Prys was billik.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Leon. Julle is baie welkom om weer te kom bly.

The Heidelberger
Alta P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P

Baie lekker!

Alles was skoon en netjies. Geen klagtes.

The Heidelberger se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie, Alta.

Ons waardeer dit baie.

The Heidelberger
Thaslene E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaslene E

Good.

It was good staying at the Heidelberger.

The Heidelberger se terugvoer

Thank you for your excellent review, Thaslene. Much appreciated.

The Heidelberger
Alwine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine P

Die verblyf is in die agtertuin van 'n woonhuis en ons was verras om te sien hoe ruim die vertrekke is.

Die woonplek is baie goed toegerus. Die twee slaapkamers deel 'n ruim badkamer wat 'n bad en 'n aparte stort het. Dit is 'n goeie plek om as basis te gebruik indien mens die omliggende dorpe wil verken. Daar was vars melk, koffie, tee, suiker, vrugte en sjokolade vir die gaste. Wi-fi is beskikbaar. Dis nie 'n luukse opset nie, maar skoon en goed toegerus. Die gasheer was vriendelik en tegemoetkomend toe ons die inkloktyd moes verander.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Alwine. Ek waardeer dit.

The Heidelberger
Sonia C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

Excellent service and value for money.

Peaceful, neat, clean cottage with particular attention to detail. Nothing has been forgotten to make your stay a memorable one. Special personal touches such as fresh fruit, pretty flowers, chocolates and filter coffee make it feel so much like home! Mark is an amazing host, making us feel very welcome and ever ready to assist. Highly recommended!!

The Heidelberger se terugvoer

Thank you for an excellent review, Sonia. It was a pleasure hosting you. I hope to see you again soon.

The Heidelberger
David P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P

Awesome accomodation and the owner made us feel real welcome.

The only thing missing is air-con. I would have given it a 5 star for value for money if air-con was installed or bigger fans. Other then that, you have great place there Mark.

The Heidelberger se terugvoer

Thank you for the great review and suggestion, David.

The Heidelberger
Dennis V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis V

Skoon, netjies en gemaklik.

Die eienaar van die plek het my geskakel oor kledingstukke wat ons daar vergeet het. Eerlikheid op sy beste, ek sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, Dennis. Ek waardeer dit. Sien julle weer in die toekoms.

The Heidelberger
Melissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V

Heerlik.

Baie goed ingerig, Wi-Fi, Netflix, DStv, koffie ens. Tot vars vrugte vir elkeen.

Hanneke O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke O

Netjiese en gerieflike akkommodasie.

Die akkommodasie was baie skoon en goed ingerig. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelilk. Ek sal dit beslis aanbeveel!

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie en dat jy my plek sal aanbeveel.

The Heidelberger
Trudie P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Fantastiese verblyf.

Die beste verblyf van al die lekker blyplekke wat ons gedurende ons toer geniet het. Baie goeie waarde vir geld, want dis die bes-toegeruste woonstel wat ons nog gedurende al ons toere teëgekom het. Mark het uit sy pad gegaan om ons sommer in die aand te kom help met die rekenaar. Sal The Heidelberger enige tyd aanbeveel.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle kan enige tyd terug kom.

The Heidelberger
Anneke F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Uitstekende waarde vir geld.

The Heidelberger het alle verwagtinge wat ons van gastehuise gehad het oortref. Die vars vrugte wat voorsien word is 'n voorbeeld van die eienaar se beleid om in al sy gaste se behoeftes te voorsien.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie.

The Heidelberger
Iren P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iren P

One of the most relaxing, affordable and comfortable accommodation options in South Africa!

In Heidelberg you will not get much better accommodation. Excellent 5-star client service. One of the most welcoming and informative hosts ever experienced! Will return year on year.

The Heidelberger se terugvoer

Thanks for the excellent review. You are welcome back anytime.

The Heidelberger
Riaan J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Our stay was very comfortable.

Hospitality was excellent.

The Heidelberger se terugvoer

Dear Riaan
Thanks for the great review.
I am glad you enjoyed your stay at my place.
Kind regards
Mark

The Heidelberger
Yusuf H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf H

Baie dankie dit was 'n fantastiese wegbreek.

Met 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer was ons wegbreek onvergeetlik. Die Heidelberger is beslis 'n plekkie duisend.

The Heidelberger se terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Yusuf.

The Heidelberger
Salome V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Die stilte en rustigheid was wonderlik.

Aan die rand van die dorp was daar geen geraas of geluide. Net 'n haan wat so nou en dan laat weet het dat hy nog leef.

The Heidelberger se terugvoer

Dear Salome.
Thanks for the good review.
Kind regards
Mark

The Heidelberger
Tessa H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa H

Very friendly. Place is neat and tidy and the quietness was very welcome.

Will certainly recommend it to friends and family.

The Heidelberger se terugvoer

Dear Tessa
Thanks for the good review.
Hope to see you again soon.
Kind regards
Mark

The Heidelberger
Vanaf R1 295
R1 295 R907
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 295
R1 295 R907
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa48340fd8ac5e78b0b82bab14a0b6a4e5d915e6d9bafee122cb3e0facf4b0abbac8ad7834d4e4b818852dd13504619d5e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R907 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 55 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.091088563095 20.954853532328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang