Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heidelberger

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly. Alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Daar was 'n paar ekstras wat nie by alle plekke is nie, bv. die koffie maak masjien! Mark is 'n goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.

Michelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies en skoon. Baie netjies plekkie. Die huis is mooi en netjies ingerig. Die gasheer het ons goed verwelkom met lekker bederfies en vars blomme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir die uitstekende resensie, Michelle. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom om enige tyd terug te kom.

Jo-anne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great place to sleep over. Nice, cosy and very quiet with a farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Thanks for the excellent review, Jo-anne. I really appreciate it.

Wessie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie Mark, ons het heerlik gebly. Baie lekker by die Heidelberger gebly. Die plekkie het regtig alles wat jy nodig het en dan nog 'n paar ekstras. Daar was melk en sjokolade in die yskas, 'n oorvloed koffie en tee, vars vrugte, en blomme in die kamers. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Dankie vir die uitstekende resensie, Wessie. Ek waardeer dit baie. Julle is welkom enige tyd om weer te kom bly.

Chrizelda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

True gem for accommodation. Mark was very accommodating and friendly. Will definitely stay at this establishment again. The hot chocolate, sweets and fruit were a nice touch. It certainly was a pleasant surprise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley G
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Friendly and convenient. Well received and facility in clear visibility of the host. Limited playing options for children should you have longer than overnight stay. Provisioning of beverages sufficient and cleaning material well stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Mark
The Heidelberger
Thanks for your review, Beverley.

Des W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Netjies, gemaklik, vriendelik. Ons het baie lekker geslaap, die plek is baie netjies, waarde vir ons geld, voldoen aan al ons vereistes en was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Des. Ek waardeer dit baie. Julle moet weer kom kuier.

Mariette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Die ekstras en puik gehalte van bv. die koffie en vrugte maak die plek besonders. Ons reis nogal baie en dit is werklik een van die plekke waar ons in die afgelope 30 jaar die beste oornag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Mariette. Ek waardeer dit baie. Julle moet weer kom kuier.

Denwill J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekend! Goeie ontvangs. Netjies. Waarde vir geld. Gemaklike ontspanningsgeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Denwill. Ek waardeer dit baie.

Sanette O
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

2 dae verblyf. Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Vriendelike gasheer, Mark, heerlike verversings; vrugte, koffie, tee en hot chocolate en 'n verrassing in die yskas. Ruim, skoon kamers en badkamer. Alle elektroniese toestelle en WiFi het perfek gewerk. Baie dankie Mark en die Heidelberger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
The Heidelberger
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Sanette. Ek waardeer dit baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 295
R1 295 R1 036
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa48340fd8ac5e78b0b82bab14a0b6a4e5d915e6d9bafee122cb3e0facf4b0abbac8ad7834d4e4b818852dd13504619d5e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 036 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 55 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.091088563095 20.954853532328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang