The Heidelberger Self-catering Guest Suite
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 295R1 036 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Heidelberger Self-catering Guest Suite is 'n ruim selfsorg-eenheid in die bekoorlike erfenisdorpie Heidelberg in die Wes-Kaap. Dit is sowat 1 km vanaf die N2 en sowat 40 m vanaf die pad langs die kanaal geleë.
Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n waaier, verwarmer, haardroër.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n klererak. Seep, sjampoe en badskuim word voorsien. Die kombuis is met 'n volgrootte-yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus. Tee en koffie word ook voorsien. DStv en Netflix is beskikbaar.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Klein biblioteek en speletjies word voorsien. 'n Babedjie kan vir 'n baba voorsien word. Buite is daar braaigeriewe en buitemuebels. 'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besienswaardighede sluit die Star Nation Art Gallery, Blue Crane en Skeerhok Plaasstalletjies, Delish Restaurant & Wine Shop, Proeviand Restaurant, Heidelberg Kwekery, Die Rooi Pot Restaurant, die gholfbaan en die rolbalklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink The Heidelberger Self-catering Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang