Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Mei 2025. Bespreekbaar tot 2 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 R907 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Heidelberger Self-catering Guest Suite is 'n ruim selfsorg-eenheid in die bekoorlike erfenisdorpie Heidelberg in die Wes-Kaap. Dit is sowat 1 km vanaf die N2 en sowat 40 m vanaf die pad langs die kanaal geleë.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n waaier, verwarmer, haardroër.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n klererak. Seep, sjampoe en badskuim word voorsien. Die kombuis is met 'n volgrootte-yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus. Tee en koffie word ook voorsien. DStv en Netflix is beskikbaar.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Klein biblioteek en speletjies word voorsien. 'n Babedjie kan vir 'n baba voorsien word. Buite is daar braaigeriewe en buitemuebels. 'n Wasgoeddiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Besienswaardighede sluit die Star Nation Art Gallery, Blue Crane en Skeerhok Plaasstalletjies, Delish Restaurant & Wine Shop, Proeviand Restaurant, Heidelberg Kwekery, Die Rooi Pot Restaurant, die gholfbaan en die rolbalklub in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ridduwan H
Besigheidsreis
5.0
Excellent host, great place to stay. Really nice and comfortable unit. Host was really friendly and helpful. Made us feel welcome and a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Heather D
5.0
Good overnight stopover for us as 3 adults in one family. Equipped with everything you could need. WiFi excellent; watched Netflix seri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Fiona P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was asemrowend gewees. My ervaring was goed.
Des 2024
Shawn I
Saam met vriende
5.0
Dit was amazing. Dit was baie aangenaam. Was veilig en naby die dorp en winkels.
Okt 2024
Thomas V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Alles (en nog meer) wat ons nodig gehad het. Daar was 'n paar ekstras wat nie by alle plekke is nie, bv. die koffie maak masjien! M...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Heidelberger Self-catering Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R 1 295 R 907
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 295
R 1 295 R 907
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eksteenstraat 55, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa48340fd8ac5e78b0b82bab14a0b6a4e5d915e6d9bafee122cb3e0facf4b0abbac8ad7834d4e4b818852dd13504619d5e09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R907 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 55 Eksteen Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.091088563095 20.954853532328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang