The Herholds Bay 611
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R2 070 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Herholds Bay 611 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Heroldsbaai en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n balkon met sitplek waar gaste kan ontspan, en 'n aangewese onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
JJ Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 61
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap