Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heriot City Centre Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall 2, The Heriot, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 134 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Heriot City Centre Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.

Daar is verskeie eenhede en elke woonstel het 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets en vars linne. Elke woonstel het 'n kombuis en eetarea en party het 'n sitarea. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi in elke woonstel en party het ook toegang tot 'n klein tuin op die dak met 'n gedeeltelike uitsig oor die hawe en op die berg.

Daar is 'n gimnasium in die gebou en dit is naby koffieiwnkels, die Adderley MiCiti-busstasie, banke en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Siobhian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • St Georges Mall 2, The Heriot, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 134
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 134
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 194 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges Mall 2, The Heriot, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd420f9c3a66ef47ef8388ce62e2f42664a7c3762c5cc11d1eeefaff60a27e11df9f26db80281c78be2be2df3333c750e699b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 134 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 2 St Georges Mall The Heriot 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919751372125 18.424224402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang