Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hermitage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinley-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

The Hermitage is in Barrydale op 'n gedeelde perseel en bied oornagverbyf aan 'n enkelreisiger.

Die houthuisie het 'n enkelbed. Die buitestort is 90 m vanaf die verblyf en die toilet is 110 m ver. Daar is ook 'n buitewasbak.

Geriewe sluit 'n ketel, 'n tafel en 'n muskietnet in. Buite is daar 'n sitarea en die gas het toegang tot die gemeenskaplike boma- en joga-ateljee.

Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n persoonlike toevlugsoord.

Kamer-opset

Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Natalie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Tinley-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinley-straat 12, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65f75e1ec46c0171f23ecd74f9cd2eb5826538600ebd3829ce54051dc878e8c1691772f0fd150ab55f8ff7fa62f7e48d2117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 1) 12 Tinley Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.90310315557 20.725181698078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang