Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay 203

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay, Eenheid 203, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Herolds Bay 203 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Heroldsbaai. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n oopplan-slaaparea en kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix in die slaaparea. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar.

Verder het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige, beskutte parkeerplek in die kelder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Corne E
5.0
Heerlik. Die kamer was mooi skoon en daar is alles wat mens nodig het. Lekker op die stoep gesit en gekuier, net groot genoeg vir 2 mense. Sal definit...
Sien meer
Jan 2024
Etienne E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf. Wonderlike selfsorg eenheid. Stapafstand van die see af in 'n rustige omgewing. Baie veilig met onderdak parkering.
Jan 2024
Eugene B
Besigheidsreis
5.0
Herolds Bay is a great location. Enjoyed our stay, apartment comfortable, a decent size fridge and a lovely view from balcony, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Hattingh G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gekuier in 'n netjiese woonstel. Die woonstelblok is in 'n baie mooi omgewing en ons sal weer daar gaan oorbly.
Okt 2023
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese akkommodasie. Baie skoon en netjiese woonstel met top sekuriteit. Rustige omgewing met pragtige uitsig oor die natuur. Loopafstand van die...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Theunis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R404, The Herolds Bay, Eenheid 203, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Herolds Bay 203 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay, Eenheid 203, Heroldsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa137bc426789705f5dfa79cbe86f8af2b4c33ddc233399c3f25377f9017008d846b7108a672f68ad8844d3ac6c038386dda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 R404 The Herolds Bay Unit 203 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053442995238 22.38998497302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang