Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay 402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Harolds Bay 402 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Heroldsbaai, net 200 meter van die strand af. Hierdie stylvolle woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, wat dit ideaal maak vir 'n gesin.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike dagbed wat perfek is vir 2 kinders.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste kan ontspan, asook veilige onderdakparkeerplek op dieselfde vlak as die woonstel. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wimpie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Herolds Bay 402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd44ef4f9192c7a398f18f5063c3c1a9c4e0783f6a655463d54865dca54f596d656871c6969a17d3a41920edd7ef799702a76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R404 Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053215053641 22.389686656731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang