The Herolds Bay 402
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Herolds Bay 402 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Heroldsbaai net 200 m vanaf die strand. Hierdie stylvolle woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders wat dit ideaal maak vir 'n gesin.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n TV en 'n gemaklike dagbed wat slaapplek bied aan 2 kinders.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste kan ontspan en veilige onderdakparkeerplek op dieselfde verdieping as die woonstel. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wimpie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Gaste dink The Herolds Bay 402 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R404, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang