Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay 605

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Eenheid 605 The Herolds Bay, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Herolds Bay 605 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in die klein kusdorpie Heroldsbaai op die Tuinroete en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het toegang tot die pad wat na Heroldsbaai-strand lei wat ongeveer 450 m ver is. Buurdorpe soos George met geriewe soos winkels en restaurante is ongeveer 21,1 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • R404, Eenheid 605 The Herolds Bay, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Eenheid 605 The Herolds Bay, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe19326e2033acd43a04c97b1b741e046d1a179363bf53cad3c12368a42993a33a550036adc7e2f2cd472ec0db3ef49d98b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) R404 Unit 605 The Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053391675585 22.389715248874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang