Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Herolds Bay Luxury Apartment 715

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Geleë op die boonste verdieping van 'n veilige kompleks, is The Herolds Bay Luxury Apartment 715, 'n dupleks selfsorgwoonstel, binne 300 m van die strand af geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer lei na 'n Juliet-balkon met asemrowende see-uitsigte en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat ideaal is vir 'n kind en spog met berguitsigte. Hierdie kamer maak gebruik van die gesinsbadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n aparte toilet onder. Linne en handdoeke word voorsien.

Die onderste vlak sluit die kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die deure van die sitkamer stap gaste uit na die klein balkon wat see-uitsigte bied. Die woonstelkompleks het 'n gemeenskaplike swembad, insluitend 'n baba-plonspoel, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n buitesitarea wat daagliks skoongemaak word. Gaste kry veilige, toegangsbeheerde parkeerplek in die kelder.

Daar is verskeie veilige toegangspunte uit die kompleks om toegang tot die strand te kry. Heroldsbaai bied doendinge soos swem, branderplankry, voetslaan, gholf, visvang, voëlkyk, en dolfyn- en walviskyk wanneer dit in seisoen is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Herolds Bay Luxury Apartment 715 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2cfacfa6330853994b063969b711e9cbd9a9c2beac5d814707d3776e472b1c779479757f45a657890dc15316fec79f97c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 R404, The Herolds Bay Luxury Apartments 715 Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053611170947 22.389900301374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang