Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Heron Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Heron Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm is 'n bekoorlike kothuis op die Beacon Vlei Guest Farm in KwaZulu-Natal se Middellande.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kaggel.

Die verblyf lei na die stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die privaat dam. Die dam en vlei huisves voëls en wild soos duikers, rietbokke, bosbokke, serval, rooikatte, ystervarkies en wildevarke.

Gaste kan baars vang, voëlkyk, piekniek hou en by die pragtige Beacon Vlei rondstap. Gaste kan ook bergfietsry, perdry, Zipline, toere van slagvelde doen en valskermsweef.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a616825f91a8cf889e5b45286afcc250c2b3369eb69c978f40587ec06421634f954c84eb20e2c0b1c58822cb14d35174171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5) Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.392135 30.055984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang