The Hidden Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Monique V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam en mense baie vriendelik.
Sarel C - Okt 2023
Algehele gradering
Vivian is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Eric W - Aug 2023
Algehele gradering
A Hidden Inn with spacious accommodation and safe parking.
Lees meerGerdus T - Feb 2023
Algehele gradering
Maklik en gerieflik.
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Beste plek.
Luzell V - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en plek is pragtig.
Ansie V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rijke C - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon en ruim kamer met die vriendelikste diens en baie oulike detail wat ons verblyf so lekker gemaak het.
Theo E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjiese kamer.
Jacquelene S - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtig, veilig, en heel gemaklik.
Zwelihle M - Apr 2021
Algehele gradering
From the moment we arrived, Vivienne was a gracious hostess. The room, the hospitality, the pool, the fireplace, ticked all the boxes. Certainly looking forward to visiting again.
Andre V - Jun 2021
Algehele gradering
Very helpful and friendly.
Johan L - Jul 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Johan G - Sep 2020
Algehele gradering
The guesthouse deliver on all our expectations.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Erna L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie dankie Vivian, jy het laat tuis voel van die eerste minuut.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Lourens S - Feb 2020
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en vriendelike diens.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Veronica K - Des 2019
Algehele gradering
Vivian was 'n aangename persoon wat ons baie welkom laat voel het.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Stephen P - Okt 2019
Algehele gradering
Stylvol en gemaklik.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Michael W - Jul 2019
Algehele gradering
This really is a hidden gem!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is regtig 'n versteekte juweel!
Die akkommodasie is puik en 'n super vriendelike gasvrou! Alles is goed georganiseer en die lêer bevat alle inligting wat 'n reisiger ooit sou nodig hê!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Wena C - Jun 2019
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek, gerieflik en prentjiemooi.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Zak D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Monique J - Nov 2019
Algehele gradering
Skitterend, fantasties, lekker.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Florence V - Sep 2019
Algehele gradering
Voorwaar amazing!
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Randall B - Jun 2019
Algehele gradering
Enjoyable stay. Great host/owner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Genotvolle verblyf. Goeie gasheer/eienaar.
Alles was goed (ruim kamer, netheid, kliëntediens). Enigste probleem was die parkeerterrein - my motor se onderstel het gekrap toe ek van die motorhuis omdraai en vir die 3 dae moes my motor buite die perseel staan. Ek het 'n standaard 2017 Audi A4, wat nie 'n verlaagde onderstel het nie, so dit was onverwags.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Hidden Inn se terugvoer
Dear Randall,
I'm really happy that you enjoyed your stay with us.
Unfortunately, as for your vehicle is concerned, I did tell you that your car may scrape going into the garage and that it was entirely at your own risk. The cars parked in front of the premises are reasonably safe because we do have guards that patrol on the road. I also park my car out front.
Kind regards,
Hidden Inn
Leon W - Jun 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Jan C - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Erika B - Aug 2018
Algehele gradering
Although we arrived late at night, we were invited in with a great smile, service and a wonderful stay.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Danie S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en goeie waarde vir geld.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for the review, It was a pleasure having you stay with us
Regards: Hidden Inn
Selmare V - Des 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en kalmerend.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Sandra V - Des 2018
Algehele gradering
Perfect host, very comfortable.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again.
Jeanette S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig.
The Hidden Inn se terugvoer
Thank you for your lovely review, look forward to seeing you in the future again
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang