Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hidden Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Monique V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam en mense baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vivian is 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal definitief weer by The Hidden Inn gaan kuier en oornag. Baie aangename en vriendelike mense. Dit voel soos jou huis weg van die huis af en jy voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

A Hidden Inn with spacious accommodation and safe parking. The room was big and well equipped with a TV, microwave, fridge, kitchenette, a small dining table (where breakfast was served) and a writing desk. A backup generator supplied electricity during load shedding. Viv also provided very safe parking in a lock-up garage for our Toyota Hilux. Three complaints though: the mattresses were totally worn out, the towels dilapidated with one even having a visible tear, and the oil heater was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerdus T
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2023

Maklik en gerieflik. Inteken was maklik en gerieflik. Die mense was vriendelik en die gratis ontbyt heerlik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Beste plek. Dit is die beste plek in Pietermaritzburg om te bly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en doen altyd moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzell V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Vriendelike diens en plek is pragtig. Vriendelike diens en die plek is so mooi skoon en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Fantasties. Het by Hidden Inn oornag en dit was awesome. Sal dit beslis aanbeveel en die eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rijke C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2022

Pragtige, skoon en ruim kamer met die vriendelikste diens en baie oulike detail wat ons verblyf so lekker gemaak het. Ons sal dit hoog aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie vriendelik en netjiese kamer. Pragtige ligging en aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacquelene S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Pragtig, veilig, en heel gemaklik. Vriendelike ontvangs en veilige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornycroftstraat 42, Boughton, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1099b3f3186d35640ba835b95fbe11b103719bd847abf4ceeb0573789192ccb8e66567401a327610bce1820bd38fd6b57a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 42 Thornycroft Place Boughton 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.602553247699 30.336617813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang