The Hidden Valley
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Hidden Valley is aan die oewer van die Blyderivier geleë en bied gaste 'n ontspanne wegbreek omring deur die natuur, en is versteek tussen die sitrus- en mangoplase.
Gaste het 'n keuse van 2 houthutte wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer en oor die rivier uitkyk. Die hutte is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Elke hut maak oop op 'n onderdakstoep met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n eetarea vir 2 mense. WiFi-toegang is beskikbaar.
Parkeerplek word voorsien en gaste kan van die beskikbare braaigeriewe gebruik maak.
The Hidden Valley bied verskeie doendinge soos swem, visvang of tubing, voetslaan en fietsry, en omring deur die natuur, sal gaste 'n verskeidenheid klein wild en voëls sien. Sebras, rooibokke, blouwildebeeste, kameelperde en ander wild kan ook opgemerk word aangesien The Hidden Valley in 'n wildernislandgoed geleë is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink The Hidden Valley het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R527, Blyderus-plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang