Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hide

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Kobus R
Kort verblyf
5.0
Des 2023

As 'n gesin met 5 volwassenes het ons heerlik gebly, gebraai en gekuier. My wife's words: "It is absolutely so peaceful! No traffic, no noise and just rustic! It was precisely what we wanted. A place to stay, very clean, neat and pet friendly! Trompie the Jack Russel was a very happy chappy! We all relaxed so much. Close to the shops and everything. We enjoyed playing the old piano and all the "new" games from the game cupboard. The view on the bush valley was absolutely beautiful! If you are looking for a super modern, "avante garde" type of Hollywood penthouse, this is not it. This "home" is built on love and peace and very practical. It is what we as family (all adults) needed to live and enjoy! Thanks for the lovely HIDE!"

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine O
Lang verblyf
4.8
Jan 2023

Ruimte, rustig en eersteklas! Ons was 'n familiegroep van 6 volwassenes en ons het dit absoluut geniet by The Hide! Sal dit vir families met klein kindertjies ook aanbeveel. Die huis is ruim en het alles wat jy mag nodig kry en dit is van baie goeie gehalte. Die hoofslaapkamer se balkon het 'n uitsig van die see in die verte wat net genoeg is om jou te laat voel asof jy by die see is. Aangesien ons kom hengel het en verkies het om uit die besige areas te wees oor die Desembervakansieperiode was dit vir ons perfek. Die aangrensende natuur het duikertjies en verskeie voëlspesies na ons deurgebring elke dag wat te pragtig was. Daar is 'n sentrum loopafstand van die huis af en al die strande en hoofweg was in verskillende rigtings 'n kort ry-afstand van daar af. Ek sal beslis The Hide aanbeveel as ruimte en rustigheid is waarna jy soek. Baie dankie ook aan Wendy en Valerie vir julle vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Baie lekker huis met uitstekende eienaars-ondersteuning. Beide die eienaars en geriewe was van hoogstaande gehalte. Valerie se reelings was uitstekend en die huis is besonders netjies en gerieflik. Ons is deurlopend opgedateer rakende die weer en munisipale uitdagings. Dit het ons verblyf voorspelbaar en gerusstellend gemaak, uitstekende klientediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Valerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beefwood-sirkel 132, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc8f30147e2e823dfaa499a29757881386295a630ae4714dcca22e835b26dfd16dec0604d79edfa05f056a2b58a9d8a7645b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 132 Beefwood Circle Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026615 24.905241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang