Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Hideout

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Esté V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige plekkie met wonderlike gashere wat jou tuis laat voel en soos familie. Beste vakansie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Verskuilde juweel in die Wildekus se Koffiebaai. Ons wou 'n rustig en vreedsame vakansie hê en het dit definitief gekry. Linda was baie vriendelik en gasvry. Al wat ons regtig gemis het, was 'n rooster vir die braai, so ons het elke aand maar op die gasstoof kos gemaak. Kan nie wag om weer oor so paar jaar hier te kuier nie. Wil graag sien watter veranderinge word aangebring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Baie skoon en netjiese plek. Baie goeie ligging, loopafstand van die strand asook eetplekke is net laer af in die straat. Die eienares is 'n pragtige mens wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel asook van die omgewing te vertel. Hulle help met aanwysings en waar benodigdhede aangeskaf kan word. Alhoewel luuksheid in Koffiebaai nie aan die orde van die dag is nie, is dit 'n klein prys om te betaal vir die ongelooflike natuurskoon wat jy beleef gedurende jou verblyf in Koffiebaai, voorwaar 'n belewenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f507bbbd5378a6592d11497fb74776cbdedb65462f07630747326738b3b11056d38d57cf1f20ae18b20f904bad1fcc9d539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 24 Main Road Bomvu Bridge 5082 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.987410326041 29.145628809929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang