Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The High Street Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The High Street Accommodations is 3 oulike selfsorgkothuise in Aurora in Durbanville. Die privaat kothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon en word omring deur die natuur. Mens kan eekhorings, verskeie voëlspesies of dalk selfs 'n uil teëkom.

Die luukse kothuis maak oop op 'n patio, en die kothuis het 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv en 'n kaggel.

Die Superior-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer en 'n ontbythoekie. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, koffiemasjien, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Standard-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis en 'n ontbythoekie. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond. Die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ligging bied toegang tot Durbanville se middestad, Durbanville Medi-Clinic, Durbanville Chirurgiese Instituut, Eureka en Eensgezind funksie- en troulokale, asook Durbanville Konferensiesentrum. Ander geriewe in die area sluit Tygervallei- en Willowbridge-winkelsentrums en wynplase in die Durbanville-wynvallei in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir The High Street Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The High Street Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat, Aurora, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b8e6916d6b4f6ad36b5f95dd628df8a2a64bd991603b388ad65bb02b6a91f6d6c9743b07b797ac17ccb71b76bad518f039?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 High Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.830806546415 18.633739948263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang