Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Highland Inn

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gerhardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik gebly. Ongelukkig was daar nie warm water die Vrydag en Saterdag nie. Baie netjies en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

It had everything we needed. It had everything we needed - no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Skoon netjiese verblyf teen 'n goeie prys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Baie lekker, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
1 nag
4.6
Mrt 2024

Was heerlik daar, baie netjies. Ek het heerlik gebly, was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag
4.4
Mrt 2024

Lieflike, gerieflike oornag plekkie. Ons was klomp ouers wat die Bethlehem Toer bygewoon het. Ons is vriendelik ontvang en ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons bietjie vroeër te ontvang en later ons te help om 'n braai vir die groep aan mekaar te sit. Die restaurant/bar op die perseel was baie gerieflik. Die kamers is nie luuks nie, maar heel gerieflik ingerig en het alles wat mens nodig het vir 'n nag of 2 se oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Goedkoop, netjies, ruim. Kroeg baie naby aan die verblyf, swak verwelkoming. Prys is goed, kamers is ruim en skoon. Jy stap verby 'n kroeg van die parkeerarea na die verblyf. Ek weet nie of dit altyd so rustig in die aand is nie en of ons net gelukkig was nie. Verwelkoming was kortaf en haastig.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi V
1 nag Gesin met tieners
2.6
Feb 2024

Nie so lekker geslaap nie. Ons het nie so lekker gebly nie. Die kamer was nie baie skoon nie, die stort was ook nie skoon nie, tot die mate dat niemand van my gesin kon stort nie. Die TV is 'n baie klein 54cm boks-TV, so ons kon amper niks sien nie. Die beddens is baie sag en kraak baie, die matrasse is deurgeslaap. Ons kon nie die volgende oggend vroeg ry soos beplan nie, omdat ons vasgeparkeer was en daar nie genoeg parkeerplek is nie. Dit het veroorsaak dat ons laat vir die afspraak was. Dit was darem stil deur die nag. Ons is wel gehelp met ys sonder kostes.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Magdalena F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2023

Ons het laat daar gekom. Sleutels gekry, iets geëet en geslaap. Als was netjies. Hul kan net in die badkamers kyk vir lekplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia W
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Comfortable and affordable. With my arrival, I was given a packet with tea, coffee, milk, sugar and the wi-fi password. The room was clean and comfortable. Bed had an electric blanket on and aircon. I know BHM weather, I lived there long enough to know it can get cold. The only thing I did not like was the door joining the rooms. I could hear the people next door, Room 6 talking for hours and then snoring during the night. But other than that it was an enjoyable stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

José Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZDg4ZWU1LTQyOTItNGRiOC1hYTA5LTMwMTUxZmU0NDNiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 60 Kerk Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.235929 28.298161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang